Modulekode | JMK 430 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die klem in hierdie module word op ’n teoretiese sowel as praktiese inhoudskennis van die spesifieke vakdissipline geplaas, asook op die effektiewe versameling, analisering, organisering en kritiese evaluering van die kreatiewe proses soos voorgeskryf deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) en beleidsdokumente. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 4 lesing per week in Semeser 1 in Kwartaal 1, 4 lesing per week in Semeser 2 in Kwartaal 4 |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App